Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Indwe
Indwe [boodskap #122268] Ma, 17 Desember 2018 15:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Indwe is 'n dorp in Kaapland. In 1867 gestig as 'n steenkoolmynsentrum. Laegraadse neerslae is daar ontgin wat nie teen dié van Transvaal en Natal kon meeding nie. Vernaamste bedrywe nou melkerye en boerdery. Die naam is afgelei van die Bantoenaam vir 'n kraanvoël - 'n voël wat in die omgewing floreer. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,088 (791 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Indoena
Volgende onderwerp: Ingogo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:05:24 MGT 2024