Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Imperial Light Horse
Imperial Light Horse [boodskap #122262] Ma, 17 Desember 2018 15:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Imperial Light Horse was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid; gestig op 21 September 1899. Die toerusting vir die oorspronklike mag is hoofsaaklik betaal deur Alfred Beit. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog, die Zoeloe-opstand van 1906, die Eerste Wêreldoorlog (Suidwes-Afrika), Randse Opstand 1922, Tweede Wêreldoorlog (Abessinië en Noord-Afrika).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Impendle
Volgende onderwerp: Imperial Military Railways
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:44:08 MGT 2024