Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Impala of Rooibok (Aepyceros melampus)
Impala of Rooibok [boodskap #122259] Ma, 17 Desember 2018 15:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooibok.
'n Rooibok.
Die impala of rooibok (Aepyceros melampus) is 'n Suid-Afrikaanse bok; nou beskerm en hoofsaaklik beperk tot Oos-Transvaal, Zimbabwe (Rhodesiƫ) en Mosambiek. 'n Grasieuse dier van sowat 90 cm (3 voet) hoog by die skouer. Beroemd vir sy ratsheid en spronge van 8,5 meter (28 voet) is al aangeteken. Die rammetjie het pragtige gekrulde horings. Die vel is kastaiing-bruin met 'n wit pens. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Immigrasie
Volgende onderwerp: Impala-Redery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:48:23 MGT 2024