Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ibo
Ibo [boodskap #122244] Ma, 17 Desember 2018 08:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ibo is 'n seehawe en nedersetting naby Mosambiek. Geleë op 'n eiland in die Kaap Delgado-argipel en die naam was reeds in die 17de eeu bekend. Dit was vroeër die middelpunt van die slawehandel. In die 18de eeu is forte daar opgerig om dit te onderdruk. Vandag is Ibo 'n administratiewe en handelsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,500 (ongeveer 40 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ibis
Volgende onderwerp: Ichaboe-eiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:33:56 MGT 2024