Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Huss, Vader Bernard
Huss, Vader Bernard [boodskap #122240] Ma, 17 Desember 2018 08:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vader Bernard Huss was 'n Katolieke sendeling en maatskaplike werker. In Duitsland gebore en kom na Natal in 1894. Stig die St. Francis College, Mariannhill-klooster, waar hy 15 jaar lank prinsipaal was en bekeerlinge in landbou opgelei het. Pionier van koƶperatiewe genootskappe vir swart boere. Hy het ferm opgetree teen die Kommunisme en Katolieke Bantoe-unies ingestel. Hy was gerespekteer deur alle rasse en is dikwels deur die Regering geraadpleeg. Oorlede op 5 Augustus 1948.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hurley, Aartsbiskop Denis Eurgene
Volgende onderwerp: Hutchinson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:40 MGT 2024