Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hurley, Aartsbiskop Denis Eurgene
Hurley, Aartsbiskop Denis Eurgene [boodskap #122239] Ma, 17 Desember 2018 08:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aartsbiskop Denis Eurgene Hurley was 'n Katolieke Aartsbiskop van Durban. Op 9 November 1915 in Kaapstad gebore. Ontvang onderwys aan die St. Thomas's Boys School, Newcastle, en die St. Charles' College Pietermaritzburg. Nadat hy sy priesterskap ontvang het, neem hy sy graad aan die Gregoriaanse Universiteit in Rome. In 1940 word hy hulpprediker by die Emmanuel-katedraal in Durban, en in 1951 Aartsbiskop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Humpata
Volgende onderwerp: Huss, Vader Bernard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:01:32 MGT 2024