Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hull, Henry Charles
Hull, Henry Charles [boodskap #122235] Ma, 17 Desember 2018 08:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Henry Charles Hull was 'n Suid-Afrikaanse Minister. In 1860 gebore; bekwaam homself as prokureur en vestig hom aan die Witwatersrand. Was 'n lid van die Reform Committee en is na die Jameson-inval skuldig bevind aan hoogverraad. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog en word later lid van die Transvaalse Wetgewende Raad, waar hy sterk gekant is teen die invoering van Sjinese arbeid. Onder verantwoordelike bestuur was Hull Minister van Finansies in die Transvaalse kabinet en een van die afgevaardigdes na die Nasionale Konvensie. Word Minister van Finansies in die eerste Unie-kabinet. Oorlede 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hulett, Sir James Liege
Volgende onderwerp: Humansdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:04:37 MGT 2024