Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Huisslange
Huisslange [boodskap #122232] Ma, 17 Desember 2018 08:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Huisslange (Boodon) (Groep: Colubridae) is nie-giftige spesie, nuttig in die uitroeiing van muise en ander knaagdiere. Hierdie slange is een van die paar soorte wat nie bome klim nie. Hulle wissel in lengte van 1 voet tot 2 voet 6 duim en het eienaardig-gekleurde oë. Soos die meeste onskuldige slange het hulle klein stewige tande, twee rye aan die bo- en een ry aan die onderkaak. Sien Slange.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Huilebalken
Volgende onderwerp: Hukweveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:53:50 MGT 2024