Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Howes, Dulcie (Mev. Dulcie Cronwright)
Howes, Dulcie [boodskap #122211] So, 16 Desember 2018 20:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dulcie Howes (Mev. Dulcie Cronwright) was 'n Suid-Afrikaanse ballet-regisseuse en onderwyseres. In Kaapstad gebore, studeer onder Margaret Craske in Londen en werk saam met Pavlova, Karsavina en Ninette de Valois. In 1934 stig sy die Kaapstadse Universiteitsballetgroep waarvan sy die regisseuse was. Sy het buitengewone sukses behaal en baie balletdansers opgelei wat later groot roem in die buiteland verwerf het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Houtperd
Volgende onderwerp: Howick
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:43:27 MGT 2024