Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hottentotsgot (Mantidae)
Hottentotsgot [boodskap #122204] So, 16 Desember 2018 20:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Hottentotsgot wat 'n by vreet.
'n Hottentotsgot wat 'n by vreet.
Die mantis, bidsprinkaan, hottentotsgot of hotnotsgot (orde Mantidae) is 'n vleisetende insek waarvan daar meer as 100 spesies in Suid-Afrika is. Hulle het vier vlerke, 'n besonder lang voorborsstuk en voorpote met hake. Hulle boots blomme, droë blare en stokke na. Die voorpote word omhoog gehou en gebruik om prooi te vang en vas te hou. Hulle is verwant aan die grassprinkaan. Die naam word soms verkeerdelik met 'n "d" aan die einde gespel (hottentotsgod).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hottentot
Volgende onderwerp: Hottentots-Holland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:45:31 MGT 2024