Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hopefield
Hopefield [boodskap #122196] So, 16 Desember 2018 17:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hopefield is 'n dorp in Wes-Kaapland. Nie ver van Saldanhabaai nie. In 1852 gestig en vernoem na majoor Hope, die destydse Ouditeur-generaal, en 'n plaaslike inwoner, mnr. Field. Dit is 'n koring- en heuningproduserende gebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,106 (733 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hopana
Volgende onderwerp: Hopetown
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:18:07 MGT 2024