Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Honeyball, George
Honeyball, George [boodskap #122191] So, 16 Desember 2018 17:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
George Honeyball was na bewering die ontdekker van die Witwatersrandse goudveld. In 1855 gebore en kom as jong man na Suid-Afrika waar hy by sy tante, mev. Oosthuizen van Langlaagte naby die huidige Johannesburg bly. Daar werk hy as grofsmid en maak daarop aanspraak dat hy die hoofrif ontdek het. Sy latere armoede is verlig met 'n pensioen deur die Kamer van Mynwese. Oorlede op 19 Maart 1949.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hondeklipbaai
Volgende onderwerp: Hoogenhout, Casparus Petrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:14:56 MGT 2024