Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hoep-Hoep (Upupidae)
Hoep-Hoep [boodskap #122177] So, 16 Desember 2018 15:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Hoep-Hoep
'n Hoep-Hoep
Die Hoep-Hoep (familie Upupidae) is 'n pragtige voël wat algemeen in Suid-Afrika voorkom en in dié opsig van die Europese soort verskil dat hy donker-baksteenrooi van kleur is. Die opvallende kuif kan willekeurig platgetrek word. Lang gekromde bek om wurms op te pik. Die kakelaar ('n soort hoep-hoep) is swart, sonder kuif, maar het 'n lang stert. Hulle is gewoonlik in kwetterende groepe van vyf of ses besig om insekte te jag. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hodges, Sir William
Volgende onderwerp: Hoernle, Agnes Winifred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:46:45 MGT 2024