Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hobhouse
Hobhouse [boodskap #122174] So, 16 Desember 2018 15:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hobhouse is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat, vernoem na die beroemde konsentrasiekamphervormer in die Tweede Vryheidsoorlog, mej. Emily Hobhouse. Omstreeks 1904 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,017 (403 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hluhluwe
Volgende onderwerp: Hobhouse, Emily
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:59 MGT 2024