Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hlonipa
Hlonipa [boodskap #122172] So, 16 Desember 2018 14:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hlonipa is 'n Bantoegebruik waarvolgens sekere woorde nie deur sekere persone gebruik mag word nie, veral nie met betrekking tot hulle familielede en die stamhoof nie. Die doel daarvan is om respek te toon.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hlobane
Volgende onderwerp: Hluhluwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:40:55 MGT 2024