Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hlobane
Hlobane [boodskap #122171] So, 16 Desember 2018 14:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hlobane is 'n steenkoolmyndorp in Noord-Natal. In 1904 gestig toe die steenkoolveld geopen is, maar reeds in die vorige eeu bekend as 'n kraal waar hewige gevegte tydens die Zoeloe-oorlog van 1879 plaasgevind het. Die naam beteken, "'n Pragtige Plek".

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hlabisa
Volgende onderwerp: Hlonipa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:37:15 MGT 2024