Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Highlands is 'n dorp noordoos van Harare (Salisbury) in Zimbabwe. In 1943 gestig en het sy eie dorpsbestuur. Hoofsaaklik 'n woongebied en het destyds 'n bevolking van 7,319 Blankes en 8,406 Naturelle gehad.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.