Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hiëna
Hiëna [boodskap #122159] So, 16 Desember 2018 14:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Gevlekte hiëna.
'n Gevlekte hiëna.
'n Hiëna is 'n vleisetende en nagtelike soogdier verwant aan die wolf. Growwe, gekolde of gestreepte vel; sy korter agterbene dra by tot sy onooglikheid. 'n Aasdier en lafaard; nou waarskynlik uitgestorwe in Kaapland. Sien Soogdier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hicks-Beach, Sir Michael
Volgende onderwerp: Highlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:40:19 MGT 2024