Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Heuningvoëltjie (familie Indicatoridae)
Heuningvoëltjie [boodskap #122155] So, 16 Desember 2018 14:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die heuningvoëltjie (familie Indicatoridae) is 'n eenkleurige voëltjie wat in twee opsigte merkwaardig is: vir sy gewoonte om as gids na byneste op te tree en vir sy parasitiese broeigewoontes. Hoofsaaklik aangetref van die Kaapse Skiereiland af ooswaarts langs die kusstreek tot Natal en Transvaal. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Het Volk
Volgende onderwerp: Heyman, Kolonel Sir Herman Melville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:05:40 MGT 2024