Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herschelskool
Herschelskool [boodskap #122148] So, 16 Desember 2018 11:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herschelskool is 'n bekende meisieskool op Feldhausen, Claremont, waar sir John Frederick William Herschel sy navorsing uitgevoer het. Die skool is in 1920 gestig en word as 'n private skool bestuur.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Herschel, Sir John Frederick William
Volgende onderwerp: Hertzog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:19:35 MGT 2024