Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herrman, Dr. Louis
Herrman, Dr. Louis [boodskap #122145] So, 16 Desember 2018 11:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Louis Herrman was 'n Suid-Afrikaanse historikus en opvoedkundige. In 1883 in Southampton gebore. Studeer daar en ook aan die Universiteit van Londen en die Universiteit van Kaapstad. Bekwaam homself as onderwyser en kom in 1907 in die Kaap aan. Hy behou sy belangstelling in die wetenskap en spesialiseer in maatskaplike biologie waarin hy in Londen navorsing gedoen het. Hy word in 1933 prinsipaal van die Cape Town High School. Sy bekendste werk is The History of the Jews in South Africa, wat oorspronklik in 1930 gepubliseer is. Hy skryf op groot skaal oor die Joodse geskiedenis in Suid-Afrika en in 1935 In the Sealed Cave, a Scientific Fantasy.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hermon
Volgende onderwerp: Herschel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:11:40 MGT 2024