Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hercules
Hercules [boodskap #122138] So, 16 Desember 2018 11:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hercules is 'n voorstad noord van Pretoria. Bekend vir sy groot sementwerke. Die naam is afkomstig van 'n vroeë handelsmerk wat gebruik is deur die Pretoria Portland Cement Company.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Herbert, Sir Thomas
Volgende onderwerp: Hereniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:07:35 MGT 2024