Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herbert, Sir Thomas
Herbert, Sir Thomas [boodskap #122137] So, 16 Desember 2018 10:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Thomas Herbert was 'n Engelse reisiger. In 1606 gebore en studeer aan Oxford en Cambridge. In 1627 vergesel hy 'n vroeë Engelse sending na Persië en sien "The Road Worthily cald Good Hope" waarvan hy een van die vroegste verslae skryf in sy boek Some Years Travels into Divers Parts of Asia and Afrique, wat in 1638 gepubliseer is. Oorlede in 1682.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Herald-slang
Volgende onderwerp: Hercules
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:27:12 MGT 2024