Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herald-slang (Leptodira hotanbaeia)
Herald-slang [boodskap #122136] So, 16 Desember 2018 10:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herald-slang (Leptodira hotanbaeia) is een van die bekendste slange met agtergiftande van die Colubridae-groep (nie baie giftig nie). Wydverspreid dwarsdeur Suid-Afrika. Dit word dikwels in tuine onder vuilgoed aangetref, kom snags te voorskyn en pik geweldig as dit vasgekeer word. Dit leef op paddas, muise en ander klein diertjies. Gemiddelde lengte 2 voet. Olyfbruin van kleur, met swart vlekke en wit kolle. Dit het 'n helderrooi bolip. Vernoem na die Eastern Province Herald. Sien Slange.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hennenman
Volgende onderwerp: Herbert, Sir Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:02:16 MGT 2024