Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hensopper
Hensopper [boodskap #122133] So, 16 Desember 2018 10:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hensopper is 'n minagtende benaming vir lede van die Republikeinse magte wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog aan die Britte oorgegee het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hendrina
Volgende onderwerp: Henley-on-Klip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:30:55 MGT 2024