Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hartwater is 'n siekte onder skape en beeste wat net in Afrika voorkom. Danksy navorsing op Onderstepoort is daarin geslaag om kalwers te immuniseer deur behandeling met sulfanamide.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.