Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hammarskjöld, Dag Hjalmar Agne Carl
Hammarskjöld, Dag Hjalmar Agne Carl [boodskap #122083] Sa, 15 Desember 2018 12:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld was sekretaris-generaal van die Verenigde Volke. In 1905 gebore en studeer aan die universiteite van Uppsala en Stockholm. Nadat hy finansiële adviseur van, en 'n minister in die Sweedse regering was, word hy in 1949 afgevaardigde na die Algemene Vergadering van die V.V. en in 1953 Sekretaris-generaal. Besoek Suid-Afrika van 6-12 Januarie 1961 en onderwyl hy op 'n bemiddelingsending in die Kongo was, is hy in die nag van 17 September 1961 in 'n vliegramp in Zambië gedood.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hamiltons
Volgende onderwerp: Hammond, John Hays
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:02:27 MGT 2024