Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hamiltons
Hamiltons [boodskap #122082] Sa, 15 Desember 2018 12:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hamiltons is die oudste rugbyklub in Suid-Afrika. In 1875 in Kaapstad gestig en vernoem na 'n klub in Skotland. Die meeste van die oorspronklike lede het in Seepunt gewoon. Die eerste kaptein was W.Y. Philip. Die klub floreer nog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hamilton, Generaal Sir Ian Standish Monteith
Volgende onderwerp: Hammarskjöld, Dag Hjalmar Agne Carl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:58:09 MGT 2024