Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hamilton, Generaal Sir Ian Standish Monteith
Hamilton, Generaal Sir Ian Standish Monteith [boodskap #122081] Sa, 15 Desember 2018 12:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hamilton, Generaal Sir Ian Standish Monteith was 'n Britse soldaat. In 1853 in Corfu gebore. Veg die eerste keer in Afghanistan in 1878 en daarna in 1880 in die Amajuba-veldtog. Nadat hy in die Ooste diens gedoen het, keer hy in 1899 na Suid-Afrika terug en veg by Elandslaagte, Wagon Hill naby Ladysmith, Diamond Hill, ens, en word bevorder tot generaal-majoor. Word stafhoof van lord Kitchener en was in bevel van die mobiele eenhede in Wes-Transvaal. Een hiervan het Johannesburg beset. Hamilton het 'n aantal boeke geskryf oor sy herinneringe in Suid-Afrika. In 1947 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hamilton, Sir Frederick
Volgende onderwerp: Hamiltons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:13:00 MGT 2024