Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hamilton, Sir Frederick
Hamilton, Sir Frederick [boodskap #122080] Sa, 15 Desember 2018 12:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Frederick Hamilton was 'n Suid-Afrikaanse joernalis. In 1865 in Londen gebore. Kom in 1889 ma Suid-Afrika en was eers redakteur van die Zoutpansberg Review op Pietersburg. In 1894 word hy redakteur van The Star in Johannesburg. Tydens die Jameson-inval was hy 'n lid van die Reform Committee. Hy is skuldig bevind en met £2,000 beboet. Keer terug na Engeland in 1896 waar hy redakteur was van die African Review. In 1896 bedank hy en spits hy hom toe op finansies. Oorlede in 1940.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hamerkop (Scopus umbretta)
Volgende onderwerp: Hamilton, Generaal Sir Ian Standish Monteith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:48:44 MGT 2024