Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hamardale is 'n nywerheidsdorp tussen Pietermaritzburg en Durban. In 1960 gestig met die steun van die Nywerheid-ontwikkelingskorporasie as deel van die beleid van Grensnywerhede. Dit het 'n aansienlike hoeveelheid fabrieke.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.