Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Halfmens
Halfmens [boodskap #122073] Sa, 15 Desember 2018 11:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Halfmens.
'n Halfmens.
Halfmense (Adenium namaquanum) is Namakwalandse plante, 1,8 tot 2,4 meter (6-8 voet) hoog. Die halfmens is gekroon deur blare aan die bopunt. Dit vertoon 'n eienaardige ooreenkoms met 'n mens op 'n afstand gesien. Sien Plante.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Haggard, Sir Henry Rider
Volgende onderwerp: Hall, Dr. Elsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:00 MGT 2024