Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Haenertsburg
Haenertsburg [boodskap #122070] Sa, 15 Desember 2018 11:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Haenertsburg is 'n dorp in Noord-Transvaal. Dit is die sentrum van die vroeëre Wood-bush-goudveld. In 1894 na die ontdekker, C.F. Haenert, vernoem. Dit is naby Magoebaskloof. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 250 (170 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hackius, Pieter
Volgende onderwerp: Haga-Haga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:28:36 MGT 2024