Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hackius, Pieter
Hackius, Pieter [boodskap #122069] Sa, 15 Desember 2018 11:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pieter Hackius was 'n vroeë Hollandse Kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy het sy gesondheid geruïneer met lang diens vir die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie in Oos-Indië en is gekies om Jakob Borghorst, wat teruggeroep is as 'n invalide, te vervang. Pogings is tydens sy bewind aangewend om immigrasie uit Holland aan te moedig. Op 30 November 1671 aan die Kaap oorlede en is in die pas-voltooide Kasteel begrawe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Haas
Volgende onderwerp: Haenertsburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:10:47 MGT 2024