Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gwanda
Gwanda [boodskap #122063] Sa, 15 Desember 2018 08:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gwanda is 'n dorpsgebied in Zimbabwe (Rhodesiƫ) tussen Bulawayo en Beitbrug. Myn- en beessentrum; gestig in die jare 1890. Naam afgelei van die Majahunda-stam. Naby plek waar Cecil Rhodes in 1896 sy beroemde indaba met die opstandige Matabele-hoofde gehad het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Guti
Volgende onderwerp: Gwebi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:43:54 MGT 2024