Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Guti
Guti [boodskap #122062] Sa, 15 Desember 2018 08:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Guti is bewolkte en betrokke weer wat dwarsdeur die jaar voorkom, met motreën en 'n matige tot fris suidwestewind wat geassosieer word met die instroming van seelug na Zimbabwe (Rhodesië). Kom by tye dwarsdeur die jaar voor. Sien ook Chiperone.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gungunhlovu
Volgende onderwerp: Gwanda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:51:27 MGT 2024