Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gungunhlovu
Gungunhlovu [boodskap #122061] Sa, 15 Desember 2018 08:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gungunhlovu was die hoofkraal van die Zoeloekoning, Dingaan; gebou om sy moord op Tsjaka te herdenk. Die naam beteken 'Die Kraal van die Olifant'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gungunhana
Volgende onderwerp: Guti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:23:22 MGT 2024