Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Guarrieko (Fockea crispa)
Guarrieko [boodskap #122058] Sa, 15 Desember 2018 07:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Guarrieko (Fockea crispa) is 'n buitengewoon rare plant in die 18de eeu in die Kaap aangetref toe monsters na Europa geneem is. Een van hierdie plante wat in 1798 in die tuin van die Imperiale Oostenrykse paleis van Schönbrunn geplant is, blom vandag nog. Aanvanklik is geglo dat dit heeltemal uitgestorwe is in Suid-Afrika, maar in 1906 is dit herontdek deur dr. R. Marloth naby Barrydale en Willowmore.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gryshemde
Volgende onderwerp: Gubbins, John Gaspard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:28:01 MGT 2024