Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gryshemde
Gryshemde [boodskap #122057] Sa, 15 Desember 2018 07:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gryshemde was 'n Anti-Semitiese en anti-buitelandse Fasistiese organisasie wat ongeveer 1933 deur Louis T. Weichardt in Suid-Afrika gestig is. Nadat verskeie leiers deur die Hooggeregshof in Grahamstad veroordeel is, het die organisasie geleidelik van die toneel verdwyn.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grysbok (Nototragus melanotis)
Volgende onderwerp: Guarrieko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:43:57 MGT 2024