Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grosvenor-krale
Grosvenor-krale [boodskap #122054] Sa, 15 Desember 2018 07:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grosvenor-krale is rooi krale uit karneool gesny. Dit het soms aan die kus van Pondoland in die Oos-Kaap uitgespoel. Die setlaars het geglo dit is deel van die skat van die Grosvenor ('n Engelse skip wat daar gesink het). Die krale is egter baie vroeër gemaak en is waarskynlik van Oosterse oorsprong. Dit wissel van ongeveer 1,3cm tot 5cm (½ duim tot 2 duim) in deursnee. Taamlik ru deurboor vir inryg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grosvenor
Volgende onderwerp: Grunberg, Leon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:15:00 MGT 2024