Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grootvisrivier
Grootvisrivier [boodskap #122052] Sa, 15 Desember 2018 07:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grootvisrivier is 'n rivier in Oos-Kaapland. Beroemd in Kaapse geskiedenis as grens tussen die koloniste en Xhosa-stamme. Ontspring in die Sneeuberg en vloei 300 myl voordat dit die Indiese Oseaan benoorde Port Alfred binnevloei. Takriviere sluit in Tarka-, Kleinvis-, Brak-, Doorn-, Koonap- en Katrivier. Cradock, Somerset-Oos en Fort Beaufort lê aan die Visrivier of sy takriviere. Die Visrivierbos is bekend vir sy wilde natuurlewe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Groot Trek, Die
Volgende onderwerp: Grosvenor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:33:15 MGT 2024