Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grootbrakrivier
Grootbrakrivier [boodskap #122045] Vr, 14 Desember 2018 20:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grootbrakrivier is 'n dorp naby Mosselbaai aan die mond van die Brakrivier. Setel van 'n groot leer- en skoenvervaardigingsfabriek wat deur Searles Beperk beheer word. Die onderneming is in die jare 1860 begin deur Charles Searle wat die tolhuis op Grootbrakrivier bewoon het. Byna die hele gemeenskap is in diens geneem en behuis deur die maatskappy wat volgens tradisie 'n beleid van geheelonthouding van alkohol afdwing. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,340 (666 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gronderosie
Volgende onderwerp: Grootfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:38:27 MGT 2024