Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Groenpootruiter (Tringa nebularia)
Groenpootruiter (Tringa nebularia) [boodskap #122042] Vr, 14 Desember 2018 19:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n groot trek-waadvoël aangetref in alle soorte vars- en brakwater in Suid-Afrika. Olyfgroen, met grysgroen bene en lang snawel effens na bo gedraai. Gewoonlik tussen kleiner waadvoëls. Sien Waadvoël en Ringnekduif. (kemphaan).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grocott's Daily Mail
Volgende onderwerp: Groepsgebiede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:59:59 MGT 2024