Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Groblersdal
Groblersdal [boodskap #122040] Vr, 14 Desember 2018 18:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Groblersdal is 'n dorp in Transvaal. Middelpunt van die besproeiingsgebied bedien deur die Loskopdam. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,001 (1,402 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grobler, Piet Gert Wessels
Volgende onderwerp: Grocott's Daily Mail
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:06:21 MGT 2024