Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grimm, Hans
Grimm, Hans [boodskap #122037] Vr, 14 Desember 2018 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hans Grimm was 'n Duitse skrywer oor Suid-Afrikaanse en Namibiese (Suidwes-Afrikaanse) onderwerpe. Gebore op 22 Maart 1875 in Wiesbaden. Was as jongman sakeman in Oos-Londen, maar keer later na Duitsland terug. Sy kortverhale oor die vroeëre Duitse kolonies, en sy roman, Volk Ohne Raum (1925) wat handel oor uitbreidingsneigings simpatiekgesind teenoor die Nazi's, het by die miljoene verkoop. Oorlede in 1959.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Griffith, Biskop Patrick Raymund
Volgende onderwerp: Grobler, Senator Esias Reinier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:59:01 MGT 2024