Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Griffith, Biskop Patrick Raymund
Griffith, Biskop Patrick Raymund [boodskap #122036] Vr, 14 Desember 2018 18:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Biskop Patrick Raymund Griffith was die eerste Katolieke biskop in Suid-Afrika. Gebore in 1798 in Ierland. Studeer in Lissabon en Rome. Word 'n bekende prediker en kloosterhoof van Dublin. In 1837 word hy deur Pous Gregory XVI aangestel as die eerste Apostoliese Vikaris van die Kaap die Goeie Hoop. Hy kom in 1838 in Kaapstad aan. Tydens die volgende 25 jaar het die getal Katolieke in die Kaap van 700 na 30,000 vermeerder. Oorlede in 1862.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Griffith
Volgende onderwerp: Grimm, Hans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:19:50 MGT 2024