Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Griffith
Griffith [boodskap #122035] Vr, 14 Desember 2018 18:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Griffith was die opperhoof van die Basoeto's. Seun van Lerotholi. Vernoem na die beroemde kolonel C.D. Griffith, jare lank die Goewerneur se gevolmagtigde in Basoetoland. Volg Letsie die Tweede op in 1913. In teenstelling met sy vroeëre rusteloosheid was hy besonder lojaal tydens die Eerste Wêreldoorlog. Oorlede in 1939.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Griekwastad
Volgende onderwerp: Griffith, Biskop Patrick Raymund
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:05:45 MGT 2024