Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Griekwastad
Griekwastad [boodskap #122034] Vr, 14 Desember 2018 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Griekwastad is 'n dorp in Griekwaland-Wes. In 1802 deur die Londense Sendinggenootskap as 'n sendingstasie gestig. Klaarwater genoem vanweë die fontein wat deur eerwaarde Kramer en eerwaarde Anderson ontdek is. Eerwaarde John Campbell het dit in 1813 herdoop na Griekwastad. Word hoofstad van die stam onder Adam Kok die Eerste, wat met sy volgelinge in 1820 getrek het. Hy is opgevolg deur Nicholas Waterboer wat daar gewoon het toe daar diamante ontdek is. Hy is ook daar begrawe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,524 (743 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Griekwas
Volgende onderwerp: Griffith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:38:19 MGT 2024