Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Greylingstad
Greylingstad [boodskap #122029] Vr, 14 Desember 2018 18:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Greylingstad is 'n dorp in Transvaal. In 1910 gestig en vernoem na die stigter, 'n boer met die naam Greyling. In 1913 is 'n ander dorpsgebied, 3 myl daarvandaan, naby die spoorlyn gestig en Willemsdal genoem na die eienaar van die terrein, Willem Bezuidenhout. Greylingstad is gedeproklameer en die naam oorgedra na Willemsdal. Heelwat ontwikkeling in die goudmynbedryf het daar naby plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,254 (313 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grey-Kollege
Volgende onderwerp: Greyton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:47:18 MGT 2024