Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grey-Kollege
Grey-Kollege [boodskap #122027] Vr, 14 Desember 2018 18:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grey-Kollege is 'n skool in Bloemfontein. In 1855 vir seuns gestig; vernoem na goewerneur sir George Gray wat baie belang gestel het in die vooruitgang van onderwys in die Republiek van die Oranje-Vrystaat, en 'n hele paar duisend pond ten bate van die skoolfonds bygedra het. Baie vooraanstaande Vrystaters was leerlinge van hierdie skool, insluitend president M.T. Steyn. Die graadklasse is oorgeneem deur die Universiteit van die Oranje-Vrystaat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grey, Sir George
Volgende onderwerp: Greylingstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:22:12 MGT 2024